Om 'n man te koop

by

1.2 hrs read
Rate this book:
288 pages 2007

About This Book

Die verhale is almal helder, die inhoud is vars — aan die ongewone kant. Hoewel dit meestal die liefde tot tema neem, is daar ´n ryke verskeidenheid. Ons maak kennis met ouer enkellopers se halsstarrige en onvolmaakte verhoudings, maar sien ook hoe jonger geliefdes ‘aangehelp’ word deur ´n ouer vrou.

Daar is die gebruiklike kat-en-muis-speletjies, intriges, driehoeksverhoudinge tussen mense van verskillende ouderdomme en temperamente. Dominerende mans se ongevoeligheid word aan die kaak gestel. En die eensaamheid van ´n enkellopende wat haar met ´n leuen daarteen wil verweer, word blootgelê. Tog is die goue draad wat hierdie verhale saambind die egte, warm menslikheid wat seëvier na ´n aanvanklike afsydigheid of misverstand.

Buy This Book

As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.

Write a Review

Sign in to write a review.