Die Judasbok

by

24 min read
Rate this book:
94 pages 1982

About This Book

Die Judasbok was Dalene Matthee se eerste boek. Met hierdie bundel het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig, en dit het haar na aan die hart gelê, want vyf-en-twintig jaar se emosies en ervarings, bepeinsing en besinning lê in die verhale opgesluit.

“As ek uit die skool is, gaan ek boeke skryf,” sê een van die karakters. “En ek sal bekend word.” En met Die Judasbok en die romans Kringe in ‘n bos, Fiela se kind, Moerbeibos en Toorbos het Dalene Matthee in ‘n ommesientjie meer as bekend geword — sy was een van die gewildste skrywers in Afrikaans.

Buy This Book

As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.

Write a Review

Sign in to write a review.