Die Twaalfuur-Stokkie
12 min read
Rate this book:
About This Book
Dié kinderboek, wat in 1970 verskyn het, vertel die storie van Doeksie wat eende moet oppas en om 12:00 by die huis moet wees. Maar wanneer dit 12:00? Dan leer Doeksie om na die skaduwee van ‘n stokkie te kyk om te weet wanneer sy by die huis moet wees. Die storie verduidelik vir kinders die konsep van tyd en die aarde wat om die son draai deur te kyk na die skaduwee van ‘n stokkie in die son.
Buy This Book
As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.
Write a Review
Sign in to write a review.