Kerk oor die muur of oor die rubicon?
View on Open Library ↗

Kerk oor die muur of oor die rubicon?

by

1 hr read
Rate this book:
243 pages 2020

About This Book

"Wat n̕ uiters lesenswaardige boek! Getrou aan sy roeping en aard neem Frits Gaum sy leser op reis met die NG Kerk die afgelope klompie dekades. Maar hy doen baie meer as dit. Die boek is n̕ geloofspelgrimstog wat die leser nie net oor berge en dale voer nie, maar ook rig op n̕ reis na binne. Dit is n̕ tog van selfontdekking en van selfverantwoording. Die leser word as't ware verplig om self standpunt in te neem deur oor uiters kontensieuse sake na te dink, maar - let wel - nie sonder skaamte en berou en, ewe belangrik, ook nie sonder hoop nie. Die boek is bedoel vir elkeen op watter vlak ook al wat erns maak met die pyn van mense, veral veroorsaak deur kerkbesluite van die verlede. En die Afrikaans van die skrywer is sprankelend en kontemporêr."--Back cover.

Buy This Book

As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.

Write a Review

Sign in to write a review.