Wit wolf

by

1.1 hrs read
Rate this book:
266 pages 2019

About This Book

Stefaans Coetzee was maar 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 1996 help bomme plant by die Shoprite-winkel in Worcester. Vier mense - onder wie drie kinders - sterf in dié verwoestende ontploffings en Stefaans word vir veertig jaar tronk toe gestuur. In die gevangenis kruis sy pad met talle mense van verskeie rasse - en dié interaksie oortuig hom om met nuwe oë na homself en die mense om hom te kyk.

Buy This Book

As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.

Write a Review

Sign in to write a review.