Die kind uit die wingerd
Die kind uit die wingerd
1.1 hrs read
Rate this book:
About This Book
Een Sondagmiddag in die herfs van 1918 kom 'n driejarige uit Vredenhoek se wingerd gestap. Niemand weet wie die kind is of waar hy vandaan kom nie. En dié wat weet, wil nie praat nie. 'n Meesleurende verhoudingsroman met 'n digverweefde historiese intrige.
Buy This Book
As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.
Write a Review
Sign in to write a review.