Geen engel nie
View on Open Library ↗

Geen engel nie

1.1 hrs read
Rate this book:
287 pages 2020

About This Book

"Nuwe plek, nuwe skool, nuwe mense. Ek het my eenkant gehou, net in die middae pinball gespeel by die Griek se kafee op die hoek. Pinball was my ding. My nuwe klasmaats het gesien hoe ek speel. "Kyk hoe jive die cat daar agter die pinball," lag die een. "Ek scheme dié Randfontein cat is nie te bad nie." Omdat ek 'n soort van pinball wizard was, het hulle my nie so geboelie soos vir my kleinboet Johnny nie."--Back cover.

Buy This Book

As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.

Write a Review

Sign in to write a review.