Op pad na die galg
Op pad na die galg
2.2 hrs read
Rate this book:
About This Book
"Die leser word gekonfronteer met n waarheid vanuit drie oogpunte: di van die slagoffer, die misdadiger en die ondersoekbeampte. Die voormalige speurhoof hanteer elke betrokkene menswaardig in sy opregte soeke na dt wat vasstaan. Sy fokuspunt is: wat is feit, verdigsel, misleiding, of hoors? Die leser word nie bloot met die grusame dade gekonfronteer nie, maar met die volle reikwydte van nougesette prosedures, die aanl van talle dossiere en gestipuleerde protokol. Die inwin van onteenseglike bewyslewering betrek elke moontlike medewerker: forensiese deskundige, fotograaf, patoloog, sielkundige, werkgewer, informant, ooggetuie, familielid van slagoffer, die gemeenskap, kollega, die media, regsgeleerde en oplaas die multidissiplinre hulpwerker en korrektiewe beampte. Brigadier Fanie Brits, n bevelvoerder en navorser par excellence, skroom nie om eie versuime of wanoptredes van kollegas te ontmasker nie, maar nooit sonder piteit vir almal betrokke nie. Die skrywer glo dat die Moord-en-roofeenheid van die Kaap toentertyd die top-eenheid in die Republiek van Suid-Afrika was. Die goue draad van die meesleurende aflewerings blyk duidelik: Elke woord moet voor die Ewige Regter kan bly staan."--bidorbuy description.
Buy This Book
As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.
Write a Review
Sign in to write a review.