Monument vir die kwagga
View on Open Library ↗

Monument vir die kwagga

by

42 min read
Rate this book:
163 pages 2020

About This Book

"Die Suid-Afrikaanse kwagga (Equus quagga quagga) het op 12 Augustus 1883 uitgesterf sonder dat iemand besef het wat plaasvind. Die laaste eksemplaar was ⁰́₉n merrie in die Amsterdamse dieretuin, Artis. In die vrye natuur het dit reeds omstreeks 1873 in die Vrystaat gebeur. In die Karoo, waar dit voorheen so volop was, is die laastes waarskynlik in 1858 by Aberdeen geskiet.Die Amsterdammer Reinier Spreen het gefassineer geraak deur die Khoi-woord quagga. Dit het gelei tot sy goed nagevorste boek Monument voor de Quagga.Jan van Riebeeck en sy manne het geleidelik die spoor gevat van hierdie sebrasubspesie. Die VOC-beampte Pieter van Meerhoff het probeer om een te bespring, maar is gestuit deur die dier se legendariese skopvermo©±. Latere pogings om hulle mak te maak en aan te wend as trek- en rydiere, het min sukses opgelewer. Natuurondersoekers het kwaai gedebatteer oor die spesie-eienskappe. Vir die Boere het kwaggas die beste velskoenleer gelewer, terwyl die mooi velle ⁰́₉n gesogte uitvoerproduk was. Britse ⁰́₈great white hunters⁰́₉ en ⁰́₈sportsmen⁰́₉ het hulle ook op groot skaal geskiet. Die verhaal van die kwagga is egter ook een van verbasende nadoodse vergelding, iets waaroor die skrywer aangrypend vertel. Dit is ⁰́₉n boek wat elke natuurliefhebber sal boei." --Publisher's description.

Buy This Book

As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.

Write a Review

Sign in to write a review.