Die Storie Van Afrikaans : Uit Europa en Van Afrika - Die
Die Storie Van Afrikaans : Uit Europa en Van Afrika - Die
4.7 hrs read
Rate this book:
About This Book
"In hierdie boek -- wat in twee dele gepubliseer word en gedeeltelik gebaseer is op E.H. Raidt se Afrikaans en sy Europese verlede -- word opnuut gekyk na Afrikaans se veelkantige herkoms: die Europese geskiedenis van Afrikaans (grondig vernuwe en beduidend aangevul) én veral Afrikaans se Afrikaherkoms -- oor die opbouproses sedert die 17de eeu om Afrikaans in 1925 as amptelike taal erken te kry, Afrikaans se ontwikkeling as volwaardige standaardtaal in die 20ste eeu en veral die aanneem van die funksies wat hiermee gepaard gaan, Afrikaans se ongelukkige apartheidsverlede en die bevrydings- en versoeningsprosesse wat hierna nodig was. Die wit verlede van Afrikaans word aangevul met die bruin en swart verlede sodat 'n gedeelde verlede van die sprekers van Afrikaans na vore kom" --
Buy This Book
As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.
Write a Review
Sign in to write a review.