Afrikaner-kapitalisme
View on Open Library ↗

Afrikaner-kapitalisme

by

1.3 hrs read
Rate this book:
320 pages 2019

About This Book

"Saam met die sterwe van die ou Suid-Afrika het ook 'Afrikaner Volkskapitalisme' gesneuwel, wat veral gekenmerk is deur die einde van die eens magtige Sanlam en sy eweknie in die Noorde, Volkskas, wat eers deel van Rembrandt en toe later deel van Barclays van Brittanje geword het. Hierdie twee organisasies het vir dekades die dinamo van Afrikaner-sake aan die gang gehou. Terwyl Afrikaner-kapitalisme oor die laaste dekade of wat byna krampagtig gesoek het na nuwe suurstof om te kan oorleef, is daar stil-stil 'n nuwe grondslag gelê vir 'n nuwe geslag Afrikaner-kapitaliste. Nuwe mijardêrs is orals geskep deur aandele-pryse wat ten hemele gejaag is en in die proses het dit in die jongste tyd begin lyk of van hierdie bate-spirale op baie dun ys gebou is en dalk ook groot sarsies bedrog. Hierdie boek bespreek die huidige ekonomiese klimaat op 'n interessante en toeganklike manier."--Publisher's description.

Buy This Book

As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.

Write a Review

Sign in to write a review.