Die trekos en trektoerusting in Suid Afrika
View on Open Library ↗

Die trekos en trektoerusting in Suid Afrika

by

1.5 hrs read
Rate this book:
363 pages 2020

About This Book

"Al is die gebruik van osse as trekdiere lank nie meer deel van die bestaan van die meeste mense in Suid-Afrika is nie, is die land se geskiedenis sonder inagneming van die bydrae van die trekos ondenkbaar. Vir die eerste keer word die benutting en ontwikkeling van die os en die gepaardgaande trektoerusting, met spesifieke verwysing na die trekos as kragbron, in die ontwikkelingsgeskiedenis van Suid-Afrika deeglik bekyk, na waarde geskat en die os en sy toerusting breedvoerig as kultuurhistoriese entiteit beskryf. Hierdie boek is 'n verwerking van die skrywer se verhandeling ingelewer vir sy Magister in geskiedenis aan die Noordwes-Universiteit."--Publisher's description.

Buy This Book

As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.

Write a Review

Sign in to write a review.