Kinnes

by

48 min read
Rate this book:
208 pages 2018

About This Book

Ammel in Jurassic Park oppie Kaapse Vlakte ken vir Anwaar 'Ahnie' Brandt vandat hy 'n ekstra in die film Gangstar was. Nou het Ahnie se gang, dieButcher Boys, hulle eie planne vir fame en fortune. Derick moet die skool verlaat wanneer Nicole swanger raak en Rolanda sal enigiets doen om 'n lewe van weelde soos 'n Cape Kardashian te hê. 'n Onthutsend eerlike verhaal van vier karakters op die rand van volwassenheid wat met deernis en humor vertel word.

Buy This Book

As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.

Write a Review

Sign in to write a review.