Sweepslag
Sweepslag
42 min read
Rate this book:
About This Book
Wium Mostert, geheime agent van die Nasionale Intelligensie-agentskap, word ingesuig in 'n web van intrige en sameswering in die nuwe Suid-Afrika. Hy ontdek dat 'n verbitterde kollega die adjunkpresident in 'n sluipmoordaanval om die lwe wil bring. 'n Generaal uit die vorige bedeling word voor die Waarheidskommissie verneder en Mostert word deel van 'n fyn uitgewerkte plan om die hele leierskorps van die nuwe bewindhebbers uit te wis.
Buy This Book
As an Amazon Associate and Bookshop.org affiliate, BookOrb earns from qualifying purchases.
Write a Review
Sign in to write a review.